Brit Marling

Brit Marling
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brit Heyworth Marling
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brit Marling (gebore 7 Augustus 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sound of My Voice (2011), Another Earth (2011), en The East (2013), en in die televisiereeks The OA (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy